4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Eddie De Beer, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Milk&Honey is 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Dan Pienaar in Bloemfontein. Die woonstel bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens, kaste en spieëltafels wat ook as werkspasies kan dien. Die aparte badkamer word gedeel en het 'n stort. Badhanddoeke en toiletware word voorsien.
Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel en 'n lugbraaier toegerus is. WiFi, Netflix en die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Buite is daar sitplek en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.
Milk&Honey is gerieflik naby winkels en restaurante geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Oliewenhuis Kunsmuseum, Naval Hill Planetarium en die Bloemfontein Gholfklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Eddie De Beer, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Milk&Honey het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Eddie De Beer, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang