6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milkwood 415 is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks langs die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai.
Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk. Elke en suite-badkamer het 'n wasbak en toilet, en 'n stort of bad of albei. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander kookgerei.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n sitkamer. WiFi is beskikbaar. Dit lei na 'n balkon met 'n see-uitsig waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die kompleks is naby restaurante en sowat 5 km vanaf die middedorp met surf-winkels en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwood 415 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang