Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 415 | LekkeSlaap
+6

Milkwood 415

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 415 is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks langs die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai.

Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk. Elke en suite-badkamer het 'n wasbak en toilet, en 'n stort of bad of albei. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander kookgerei.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n sitkamer. Dit lei na 'n balkon met 'n see-uitsig waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kompleks is naby restaurante en sowat 5 km vanaf die middedorp met surf-winkels en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 415 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Milkwood 415
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 415 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA57FkpqtkYIqOdfhV9kuomGCaETn5C6yOXSCS3lXOtrryAjxyp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Dolphin Street Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078965636009 24.919303301922
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za