2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Begonia Street, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milkwood House is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in Sedgefield. Die verblyf is lekker naby strande, voetslaanroetes, restaurante en winkels.
Die eenheid is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in.
Die buitebraai is vir gaste se gebruik en daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27 Begonia Street, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Milkwood House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Begonia Street, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang