+13
Selfsorg in Mykonos

Millennial Arch @ 22

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.8
Veiligheid
3.8
Sampson A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic. Absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Millennial Arch @ 22
Dear Annalean Thank you so much for the wonderful review, we appreciate the feedback. Looking forward to welcoming you again to Millennial Arch, Mario

Sarel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Gasheer het ons nie ontvang nie, anders skoon, netjies en gerieflik. Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het en was skoon en netjies. Ek sou verkies dat ons gasheer ons in persoon ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ricardo O
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2026

Attend to customer service for a better humanity experience. Communicate better. The stay was good. I was in contact with Mario and upon arrival, there was nobody for check-in. The flat was open and the key was left inside. When we left, there was nobody to check us out either. He just said we must leave the key inside and don't close the door. The deposit that I paid is not refunded yet. What if somebody had removed or taken something while we left? Who would be liable for the loss? My deposit? There is no communication on when I will receive it back. When will it be refunded? The underground parking was a little bit creepy. We came home around one in the morning and a car followed us in, but it turned out the people were also staying there. I did feel safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Daphne J
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jun 2025

Swak. Ongelukkig baie teleurgestel om na 7 ure op die pad by 'n woonstel aan te kom met geen vorm van iets om net te drink nie. Na ons winkel toe is om koffie en water te kry, moet ons tot besef kom dat die geyser af is. Na 1:30 ure is daar steeds nie warm water nie, maar net lou. Woonstelblok is nie stil nie, met mense wat in gange staan en tot na 10:00 baie hard praat. Kommunikasie van die host was swak, en om te sê jy is besig met ander check-ins beteken vir my niks. Elke gas moet vir jou belangrik wees. Ons sal nie weer hier bly nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Mario
Millennial Arch @ 22
Beste Daphne Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Nodige stappe is geneem om hierdie voorval te verhoed in die toekoms, gee ons gerus weer 'n kans om 'n 5 ster resensie te verdien. Groete Mario

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 72

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 700
25 % AF
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 700
25 % AF
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 700
25 % AF
R 1 700 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b7d25a3ee4014153c9f88f701b1618443d4587c932aeb7e0ee668c2a578e0d5e0fa97b24f30ed8b36a5a9e5a20a712251c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 14 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049150395352 18.0509064

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang