Millennial Arch @ 58 Aparthotel

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Henry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Veilige en gerieflike moderne kompleks met alles wat 'n reisiger mag nodig he,. Die kompleks is nog nuut so alles is netjies en skoon. Het alles wat ons as vakansiegangers nodig het. Veilige onderdakpakering was baie welkom (gegewe die uiters warm weer). Is baie sentraal, 2-minute van Shopping mail en 15 minute se stap van die see af. Sal weer hier kom bly en sal dit sterk aanbeveel. As ek moet foutvind - enkellaag toilet papier is nie aanvaarbaar (het 2 ply in Mall gaan koop). Ek sou ook waardeer het indien die webtuiste my vooraf gewaarsku het dat ek 'n 'breakage deposito" voor aankoms moes betaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Close, 58 Millennial Arch, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf12f86f4ae3baf5b0945d765289390a65f95d1800aacd5b7c9d777665cbaad6830c619c95aff8405e6421f83b7543db49d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Sondela Close 58 Millennial Arch 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049467920048 18.050560164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang