4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milnerton Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerhuis in Milnerton. Die huis is net 270 m vanaf Centre Point Mall en 1,9 km vanaf Lagoon Beach.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, 'n leeshoekie en 'n onthaalarea met draagbare braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasoond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer en die huis het gratis WiFi. Gaste kan in die klein binnehof met 'n braai-area ontspan.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie en die huis het 'n alarmstelsel met geslote kringtelevisie en 'n elektriese heining. Die ligging bied toegang tot 'n gimnasium, tennisbane, kanoklub, gholfbaan, haarsalon, skoonheid- en spabehandelings en die MyCiTi-busroete na Kaapstad. Canal Walk is 4,4 km weg en Kaapstad se middestad is 10,6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Milnerton Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang