4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Unit 28, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mini Suits is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks op die Fairview Gholflandgoed in Gordonsbaai geleë is, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, en deel die gebruik van 1 badkamer met 'n bad, instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit maak die sitkamer oop wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en spog met 'n uitsig oor die een kant van die gholfbaan terwyl dit op die eerste verdieping is. Veilige parkeerplek word aan gaste op die perseel gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Thando Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Unit 28, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Mini Suits het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Unit 28, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang