- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- 65 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mirabelle Bed and Breakfast is in die buitewyke van Franschhoek. Dié gastehuis bied asemrowende uitsigte op die berg.
Verblyf word in 5 individueel versierde kamers aangebied. Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad óf 'n stort. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, ’n TV met Netflix, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis het ’n swembad en al fresco-kuierarea buite. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Mirabelle Bed and Breakfast is naby kafees, restaurante, sjokolade- en geskenkwinkels, wynlandgoedere en wynproe-venues.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bradley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 65 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Mirabelle Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang