3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 1st Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Miracle at Shelley bied gaste gemaklike verblyf in 'n pragtig ingerigte woonstel op die eienaar se eiendom in die gewilde Shelley Point Gholflandgoed in die kusdorp St Helenabaai. Dit is die perfekte plek vir 'n onvergeetlike wegbreek vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
'n Kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n binnehof met gemaklike meubels en Weber-braaigeriewe. Gaste kan ook direkte toegang tot die strand geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 150
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 56 1st Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Miracle at Shelley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 1st Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang