Mirage Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mirage Apartment bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van die luukse De Waterkant-distrik, Kaapstad, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die balkon met 'n eetarea en 'n Weber-braai, met asemrowende uitsigte oor die stad.
Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n kroeg, 'n swembad, gimnasium en veilige parkeerplek insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang