Mirage Beach Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Nautilus Close, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mirage Beach Apartment is 'n pragtige, ruim vakansiewoonstel op Shelley Point Estate in St. Helenabaai en is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na rustige dog onvergeetlike verblyf met 'n see-uitsig.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer lei na die binnebraai-area met tuinstoele. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim leef- en eetarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n aparte toonbank met stoele toegerus is. Die oopplan-sitarea bied oorgenoeg sitplek om te ontspan en het ook 'n TV.
Die sitarea bied toegang tot die binnebraai-area met ekstra tuinstoele. Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tweesitplek-houttafel en 'n tuinbankie.
Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat buitemuurse aktiwiteite soek, is JP's Grill 1,6 km ver, en die bekende St. Helena Bakery is 2,7 km ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 148
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Nautilus Close, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Mirage Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Nautilus Close, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang