Mirage Toeriste Kamers

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Eloise D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie vir 'n heerlike oornag stop. Ons het net 'n plekkie nodig gehad om te slaap. Lekker goedkoop, op die hoofpad en baie, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag
5.0
Sep 2025

Beveel beslis aan. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beddens was baie lekker. Blyplek is skoon. Sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert Garth N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker en gemaklik. Dit was skoon en die gasheer het vir ons gewag toe ons opdaag. Ons het via e-mail laat weet ons sal laat wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam N
1 nag
5.0
Jul 2025

Good place, convenient. Owners friendly. It's a quiet, peaceful place, next to the main road. Quiet, the way I like it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap. Ja, dankie, als was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansune B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Goeie eerlike opregte advertensie - Kamers is soos op foto's, veilig, netjies en. Goeie eerlike opregte advertensie - Kamers is soos op foto's, veilig, netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette G
1 nag
4.8
Mrt 2025

Gemaklik en veilig. Goeie ligging, netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Eenvoudig en skoon, nes ons daarvan hou. Dit was skoon en eenvoudig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Kamer was skoon en netjies, kon goed uitrus voor ons verder reis. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Baie lekker plekkie om te oornag. Baie skoon en netjies en die eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mark Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang