Mirage Toeriste Kamers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete.

Gaste kan kies uit 5 kamers wat gerieflik gemeubileer is met dubbelbeddens of enkelbeddens of 'n kombinasie van albei. 3 van die kamers het en suite-badkamers en die ander deel 2 badkamers waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het.

Daar is ook TV's en van die kamers het lugversorging waar die ander weer waaiers het. Gratis koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer.

Daar is 'n gedeelde kombuis waar gaste maaltye kan voorberei met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mirage Toeriste Kamers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespreking[email protected]

// Hotjar AB false