+25
Selfsorg in Britstown

Mirage Toeriste Kamers

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Robin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Good, will use again. Good, all as expected. Second stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gasheer vriendelik en behulpsaam. Beslis lekker gebly. Beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik. Badkamer geriewe kan opgegradeer word. Gasheer het ons onmiddellik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
1 nag
4.0
Jan 2026

Dit sal 'n baie lekker plekkie wees as dit regtig versorgend is. Die kliëntediens is baie goed. Hulle is gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Probleem vir my is daar nie 'n yskassie of mikrogolf beskikbaar nie. Die gesamentlike braai-area het ook nie eetgerei nie, terwyl daar 1 eetplek (wat ons van weet) in die dorp is en hulle is baie duur. Dus, die kos wat ons vooraf gepak het, kon ons nie warm maak nie, maar ook nie vars hou nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Albertus
Mirage Toeriste Kamers
Hallo Maryka Dankie vir jou terugvoering rakende jul verblyf. Die braai area is 'n oop vertrek en dus word daar geen borde daar gebêre nie. In die perseel is 'n kombuis waar 'n mikrogolfoond en alle ander eetgerei beskikbaar is wat jy dalk mag benodig. Ek ontvang self my gaste en ek weet ek sê altyd vir al my gaste dat as daar nog iets is waarmee ek kan behulpsaam wees, moet hul my net vra, dan help ek waar ek kan. Ek neem aan jul het my nie gevra nie, anders sou ek beslis aan jul behoeftes kon voorsien as ek daarvan geweet het.

Anele Prinsloo P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Die verblyf is okerig, maar nie volgens standaard nie. Die verblyf is okerig, maar nie volgens standaard nie. Ek dink julle kan regtig 'n deur by die badkamer opsit. Baie onpersoonlik. Die yskas was nie skoon nie. Julle kan regtig belê in backup power. Ons het nie krag en water gehad nie. Extra mobiele lig vir as die krag af is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Albertus
Mirage Toeriste Kamers
Ek waardeer jul ervaring, maar wil tog net noem dat ordentlike back-up nie ekonomies is vir kleiner gastehuise wat net bekostigbare tariewe vra nie. Kragonderbrekings is baie seldsaam deesdae en is meestal a.g.v. weersomstandighede. Gelukkig was dit ook nie baie lank nie. Dankie steeds vir jul ondersteuning. Mirage groete Awie

Susanna E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Rustige nagrus. Skoon, netjies. Gasheer baie baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, gerieflik. Vriendelik verwelkom, onderdakparkering, lugverkoelde kamer, kamer het 'n yskas asook ketel met tee, koffie, suiker, ens. Skoon, drinkbare water was 'n heerlike verrassing. Badkamer was gerieflik, skoon en net wat ons nodig gehad het na ons lang reis. TV in die kamer met Open View, asook gratis WiFi. Selfs ons twee klein hondjies was welkom. Bring net jou eie kussings saam .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable as we expected. Good value. Perfectly on route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie vir 'n heerlike oornag stop. Ons het net 'n plekkie nodig gehad om te slaap. Lekker goedkoop, op die hoofpad en baie, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag
5.0
Sep 2025

Beveel beslis aan. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beddens was baie lekker. Blyplek is skoon. Sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Mark Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang