Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25
Selfsorg in Britstown

Mirage Toeriste Kamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Mark Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete.

Gaste kan kies uit 3 kamers wat gerieflik gemeubileer is met dubbelbeddens of enkelbeddens of 'n kombinasie van albei. 3 van die kamers het en suite-badkamers.

Daar is ook TV's en van die kamers het lugversorging waar die ander weer waaiers het. Gratis koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer.

Daar is 'n gedeelde kombuis waar gaste maaltye kan voorberei met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Susanna E
Saam met vriende
5.0
Rustige nagrus. Skoon, netjies. Gasheer baie baie vriendelik.
Des 2025
Liaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, gerieflik. Vriendelik verwelkom, onderdakparkering, lugverkoelde kamer, kamer het 'n yskas asook ketel met tee, koffie, suiker, ens. S...
Sien meer
Des 2025
Robin S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable as we expected. Good value. Perfectly on route.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Eloise D
Saam met vriende
5.0
Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie vir 'n heerlike oornag stop. Ons het net 'n plekkie nodig gehad om te slaap. Lekker goedkoop, op die hoofp...
Sien meer
Nov 2025
Carel V
5.0
Beveel beslis aan. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beddens was baie lekker. Blyplek is skoon. Sal definitief weer hier oorslaap.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Mark Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mirage Toeriste Kamers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Mark Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang