+22
Selfsorg in Dullstroom

Miramichi Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Deon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Dankie die mooi resensie! Hoop om julle weer te sien!

Al T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Amazing! Wat 'n stunning huis! En amazing hosts. Julle sien ons definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Vreeslik dankie vir die mooi teruvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te sien!

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Awesome place. Really enjoyed our stay. House is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Thank you so much! Hope to see you again soon!

Liz D
Kort verblyf
2.6
Jan 2026

Nie baie gerieflik gebly nie. Oaklane Estate is egter tops. Die boonste vloer van die huis is onbruikbaar. Daar is 'n kuierarea wat op die berg uitkyk, maar die meubels is van so swak gehalte dat ons geensins daarvan gebruik kon maak nie, terwyl dit die beste kuierplek in die huis sou wees. Die boonste slaapkamer se bed se vere druk in jou rug, dus absoluut onmoontlik om daarop te slaap. Weereens baie jammer aangesien dit regtig 'n groot, ruim kamer is. Die huis het baie potensiaal (indien die meubels vervang word), maar van al die huise in Oaklane Estate waarin ons al gebly het (4 in totaal), is hierdie huis se meubels van die swakste gehalte. Gelukkig was daar net 3 van ons en kon dus van die onderste 2 kamers gebruikmaak. Troeteldierouers moet asb. daarop let dat hoewel die huis troeteldiervriendelik is, is daar geen hekkies in die tuin om woefterkinders veilig te hou nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Nandé O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Flippen lekker. Absoluut mal oor die plek. Lekker groot genoeg, maar ook lekker intiem. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar inboek wanneer ons weer Dullies toe gaan. Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Ag, vreeslik dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit opreg! So bly julle het lekker gekuier! Ons sien uit om julle weer te sien!

Monique E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was netjies, gemaklik, goeie waarde vir geld. Was huislik en baie mooi. Ons het die kuier vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!

Elmarie Z
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Stunning place! What a stunning home, a lovely and safe estate. Very welcoming and friendly security guards. We enjoyed our stay very much. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Thank you so much for the kind review! Hope to see you again soon!

Ria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly, baie geniet. Baie dankie dat ons in julle mooi plekkie kon bly. Ons het dit baie geniet, lekker voor die kaggel gesit, alles was reg. Dankie vir die sjerrie en sjokolade bederfie, alles baie mooi, skoon en netjies. Pragtige plekkie, lekker gebly, ons gaan weer kom. Dankie ook vir die vriendelikheid. Het Johan ontmoet, lekker gesels, en ek het vir Joanie gebel, altyd vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly julle het dit geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Jackie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik en rustig. Ons het vir seker baie lekker en warm geslaap. Die akkommodasie is baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop om julle weer te sien!

Wayne F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Absolute gold - lovely house with quality touches. Highly recommended. Absolutely gold. What a lovely place and an amazing stay. Beautiful, safe home. The bed upstairs needs replacing, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Thank you very much for your review! Hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

369 Piet Retief Street, 709 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b7af53112565571b428c8995ddf530cf03bf3861d532196119ffd7ac502c8f3f6d9485ee6987b5895641529784b76448bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 369 Piet Retief Street 709 Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4112758 30.1077187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang