+14
Selfsorg in Panoramaroete

Mirkwood Cottage @ Rivendell Trout Estate

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Mirkwood Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n lieflike selfsorgkothuis tussen ander eenhede op die oewer van die Spekboomrivier op die Rivendell Trout Estate, in die Mount Anderson Water Opvanggebied. Dit is 'n groot bewarea van duisende hektaar met 'n rits wildspesies, insluitend koedoes, bosbokke, duikers, bosvarke en bobbejane, wat vrylik deur die reservaat beweeg. Gaste sien dikwels hierdie diere rustig wei terwyl hulle forelvang.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kinderkamer met 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea lei na die sitarea met rusbanke en 'n kaggel.

Die kothuis lei na 'n stoep met meubels. Die kothuis is op pad na die Krugerwildtuin geleë en is sentraal vir daguitstappies na Dullstroom, die Bourke's Luck-klokgate, die Sudwalagrotte en Pelgrimsrus geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R4 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek

R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb81273041de830624ec6e64267b090566190aee58ba837b66ff484c398f0c101961c897e99faa596936b7406e154d6eb1448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag, vir 4 mense R36 Rivendell Trout Estate 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.0337857 30.5485006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang