+19
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Summer Breeze

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Darling Street,, City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Summer Breeze is 'n gesofistikeerde woonstel in Kaapstad met oorgenoeg ruimte, 'n breë houtvloer-plan, hoë plafonne, groot vensters en 'n solderslaapkamer met 'n groot aantrekkamer.

Dit is stylvol en klassiek met swart en wit kleurtone, en gaste word gewoonlik daardeur gefassineer soos wat hulle inkom. Die sitkamer bied wit leer- en grys banke, satelliet-TV, ekstra luidsprekers en 'n DVD-speler. Die etenstafel bied plek vir 6 gaste met 'n kandelaar bo. Die solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n groot inloop-aantrekkamer met baie ingeboude kaste. Die kombuis het oorgenoeg spasie en gehalte-afwerkings onder meer 'n Nespresso-koffiemasjien, DeLonghi-ketel en -broodrosster, 'n wasmasjien-tuimeldroër-kombinasie, oond, stoof en 'n yskas-vrieskas. Die badkamer het 'n aparte bad en stort.

Die dakswembad, gimnasium en parkeerplek kan bereik word deur oor die lugbrug na die Adderley-gebou toe te loop.

Die stad is in volle gang buite Mutual Heights en gaste kan na verskeie plekke in die middestad toe loop onder meer die sakekern, toeriste-aantreklikhede, galerye, museums, straatmarkte, retaurante en kafees.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 52

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 14 Darling Street,, City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 220
10 % AF
R 1 220 R 1 098
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 220
10 % AF
R 1 220 R 1 098
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 220
10 % AF
R 1 220 R 1 098
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Darling Street,, City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmYzhhMTQzLWVjNDctNDNjMy1hZTE2LWZlNTQ2OGMxMzVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 220 nouVanaf R1 098 per nag (plek vir 2) 14 Darling Street, City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.924119 18.422468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang