Hotel in Hermanus

Misty Waves Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Sias K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Volledige pakket. Een aand. Gerieflike kamer/suite. Lekker warm swembad. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste in Hermanus vir seker. Dit was die mooiste boutique hotel, die meubels en hotel is mooi en uit boonste rakke. Kamers is so ruim met sitkamer dat mens sommer net wil langer bly. Probeer gerus die restaurant se kos, veral die seekos platter vir twee. Loopafstand van die beste plekke wat Hermanus het vir besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verruklik. My verblyf was fantasties, die staf was baie behulpsaam en sal graag weer wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janno V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, goed geleë, ruim kamers. Ons het verskriklik lekker gekuier. Netjies, goed geleë en ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Will go back. Staff is very professional. As they were not very busy, they upgraded us. 10/10. Security is very good. Location is everything, and they have got that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik & luuks. Misty Waves se daktuin eenheid was luuks, gerieflik en ruim met 'n pragtige uitsig oor die see. Die hotel het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom tydens renovasie in hulle kombuis en het ons verwys na 'n oulike eetplek vir ontbyt en die nodige koopbewyse gegee om die koste te dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faried E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The hotel is aesthetically well located near all amenities within walking distance. Pleasant atmosphere with welcoming staff who assisted with all questions and queries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker ruim verblyf. Defnitief baie lekker gebly. Ek kan die ontbyt aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie E
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wens ek kon vir altyd bly! Baie, baie lekker! Veral dankie sê vir James se behulpsaamheid om verdere blyplek vir nog 2 dae te kry vir ons in die besige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Timo-Benn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

21 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwIoiaR0uoFy3vQ2qppXIH8ymvRBU9iBfvXTnDxibRFlP7iisBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 21 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.421182643645 19.236599053967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang