LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty Waves Boutique Hotel | LekkeSlaap
+157

Misty Waves Boutique Hotel

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mariene-rylaan 21, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Misty Waves Boutique Hotel is in die hartjie van Hermanus, slegs meters vanaf die kranspaadjies wat bekendheid verwerf het as een van die beste walviskyk-punte in die wêreld.

Die hotel bied 28 kamers: 5 daksuites wat elkeen 'n spa-bad en lieflike see-uitsigte het; 12 luukse suites wat oor die see uitkyk; en nog 11 suites. Elke kamer is uiters ruim en het 'n yskassie en haardroërs. Al die kamers, behalwe 1, het 'n bad en aparte stort. Die wittebrood-suites het spa-baddens. Die meeste kamers beskik oor 'n privaat patio.

Daar is 'n swembad in die stil, rustige tuin voor die hotel waar gaste in die son kan baai. Ontbyt, middagete en aandete word in die lieflike Heritage Kothuis langs die swembad in die hotel se tuine bedien. Dit bied lieflike see-uitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Misty Waves Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Mariene-rylaan 21, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Misty Waves Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mariene-rylaan 21, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwIoiaR0uoFy3vQ2qppXIH8ymvRBU9iBfvXTnDxibRFlP7iisBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 21 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -34.421182643645 19.236599053967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!