Modern City Studio at The Tokyo with Pool & Gym
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 510 The Tokyo, 87 Loop Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Modern City Studio by The Tokyo with Pool & Gym is 'n stylvolle stadswoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Hierdie kompakte, maar luukse ruimte is ontwerp vir gemak en gerief, en bied elegante afwerkings en is die ideale plek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat sentraal geleë akkommodasie soek.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die woonstel beskik ook oor 'n werktafel en 'n slim-TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en die gemeenskaplike dakarea, wat 'n swembad, buitesitplek en gedeelde braaigeriewe bied. Toprestaurante, moderne kafees en groot besienswaardighede is almal binne loopafstand vir ekstra gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 510 The Tokyo, 87 Loop Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
510 The Tokyo, 87 Loop Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang