+23
Selfsorg in West Beach

Cozy Family Winter Getaway

7 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 54 Richmond Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cozy Family Winter Getaway is 'n pragtige selfsorghuis wat slaapplek bied aan 4 volwassenes en 3 kinders wat dit ideaal maak vir 'n gesin.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en die vierde slaapkamer 'n enkelbed. Al hierdie beddens is slegs geskik vir kinders. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus en daar is gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met genoeg sitplek, 'n kaggel en 'n TV in die leefarea. Op die boonste verdieping is 2 lessenaars, lugversorging en WiFi wat steeds sal werk gedurende beurtkrag.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n braai-area, 'n verhitte swembad onder 'n afdak en 'n tuin buite die verblyf. Hierdie vakansiehuis is 'n uitstekende beginpunt om die besienswaardighede in hierdie area van die Kaap se buurte te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • 54 Richmond Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

54 Richmond Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7103a1f86d8c5818c30ab362362edefae84e9d6c12bfb7b4a6c7672f2c5cc3950814e680927eae1be49bcc98a6b7f81c36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 54 Richmond Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.808424051327 18.473088439712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang