+200

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Angelique B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie skoon en netjies, baie gerieflik. Baie netjiese verblyf en baie skoon. Beddens was van goeie gehalte, ons het lekker geslaap. Ek dink nie ek het al ooit so skoon plek teëgekom nie. Dis lekker naby Hoërskool Lichtenburg waar ons seun rugby gespeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandré D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Perfectly relaxed stay! Absolutely love staying here - the relaxed feeling is what brought me back. Stayed in the Perdehoef unit, and it is absolutely stunning. The fresh milk in the fridge is what makes me love this place! Attention to detail is perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Great place to stay, convenient location. Great place, nice sized rooms, very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Toegang is baie maklik, daar is geen gesukkel om sleutels te gaan haal of iemand nie. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome. Die kamer is skoon en netjies en ons sal definitief weer daar gaan bly. Rustig en alleen en regtig baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Pragtige plek. Maklik gekry, skoon, netjies. Pragtige plek. Maklik gekry en instruksies was duidelik. Skoon, netjies en sal definitief weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon A
1 nag
5.0
Jan 2026

Uitstekend en waarde vir geld. Die gastehuis het al my verwagtinge oortref en sal dit vir enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, netjies, veilig en met alles wat jy sou nodig kry. Wat 'n lekker plek om te oornag! Alles en meer wat jy nodig het. Rustig, netjies, met vriendelike, behulpsame mense. Die eenheid is wel binne 'n "huis" maar voel of jy stoksiel alleen daar oornag. Sal definitief my go-to wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely cottage with access to pool. Lovely restful stay in a cottage separate from the main buildings, but still with access to the pool. Well equipped with everything you need for a night of self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pd V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Goed. Het lekker gebly - enigste knelpunt was variasie van elektrisiteit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ammie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

74 Bree Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 71 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASOgm3p51JeHabuYSdjiPwoNoz61HYeFSIkxTDh63foWh0Hjq12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 74 Bree Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.143238726804 26.155755
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang