Modern Greenpoint Studio | Wifi | Netflix
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Son Vida, Somerset Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R1 342 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Greenpoint Studio bied knus akkommodasie en is ideaal geleë binne loopafstand van moderne kafees, restaurante en winkels.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis kan gaste 'n oggendkoffie by die venstertoonbank geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront binne loopafstand, die Metropolitan Gholfklub is 1.6 km weg, en Mouille Point-strand is 1.8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Son Vida, Somerset Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Son Vida, Somerset Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang