+28
Selfsorg in Menlo Park

Modern Hillside studio apartment - 502 Kayman

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Madelia H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Aangenaam behalwe vir die bo-genoemde wat baie ongerieflik was. Ons het baie lekker gebly - daar was nie krag in die krag boks gelaai om ons die tydperk deur te dra nie, so Saterdagoggend om 05:00 het ons wakker geword sonder krag. Ons moes vroeg opstaan om 06:30 te ry na die netbaltoernooi en kon nie stort, harewas of blaas, kos maak of nie eers koffie drink. Dit was aaklik want dit was koud en nat in PTA al van Vrydag af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieth Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

502 Kay Avenue, Unit 3, Menlo Park, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b788fe9bdc5fe94d419d959f853c7da9f8b4be6967f1b6c6a357c5c03517c860ee7fbad26215c91ff82a4407d7c7acaf404?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 502 Kay Avenue Unit 3 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7699602 28.2650357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang