Modern studio in the heart of Green Point
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Calvacade Road, 302 Green Park, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Moderne Ateljee in die Hart van Green Point is geleë op die hange van Signal Hill, in die gevestigde en welgestelde voorstad Green Point. Hierdie lieflike ateljeewoonstel is ideaal vir individue of paartjies wat reg in die hartjie van die aksie wil wees.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Daar is 'n werkstasie en eetarea, asook 'n slim-TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en koffiemasjien.
Die woonstel is binne loopafstand van restaurante, koffiewinkels en kroeë. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Ligging
- 1 Calvacade Road, 302 Green Park, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Calvacade Road, 302 Green Park, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang