Modern Work-From-Home Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Baker Street, The Bolton, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Modern Work-From-Home Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van Rosebank, Johannesburg.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. 'n Toegewyde werkarea met hoëspoed-WiFi word voorsien.
Bykomende geriewe sluit in toegang tot 'n swembad, tuin, braai-areas en veilige parkering. Gaste het toegang tot 'n hysbak en 24/7-ontvangs binne die gebou.
Die eiendom is binne loopafstand van Rosebank Mall, Gautrein-stasie en die Rosebank Art & Craft Market. Die ateljee is geskik vir professionele persone op afstand, korporatiewe reisigers en naweekwegbreke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Realeboga Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 14 Baker Street, The Bolton, Rosebank, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Baker Street, The Bolton, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang