LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Selfsorg in Lynnwood Glen

Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danicke A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Spotless, modern, comfortable. Absolutely loved my stay! The apartment was spotless, modern, comfortable, and had everything I needed. The location is perfect, and the host was incredibly friendly and helpful. I highly recommend it and would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hiadee V
1 nag
5.0
Mei 2026

Great stay. Everything you need in a small space. Loved the coffee machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sal weer daar gaan bly. Baie lekker geslaap en gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie K
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

‘n Aangename en vriendelike tuiste. Baie dankie aan gasvrou Rina vir 'n heerlike verblyf. Sy is hulpvaardig, vriendelik en maak dit 'n aangename ervaring. Dis werklik 'n tuiste waarheen ek weer sal terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend toegerus, netjies, skoon & veilig. Ons het ons verblyf by Moderne Selfsorgeenheid baie geniet. Die eenheid is baie goed & smaakvol toegerus vir 'n kort verblyf, is ruim en in 'n rustige buurt wat baie goed geleë is naby die snelweg. Rina het ons baie vriendelik ontvang en was beskikbaar vir enige navrae of hulp. Ons het baie gemaklik geslaap en het die klein ekstra's en aandag aan detail baie waardeer. Sal enigetyd weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies, sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very good. Ons het heerlik geslaap, alles skoon, veilig en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett T
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Convenient, safe and clean. The venue has everything you need and is in a great location close to Menlyn and Lynwood. The venue is safe and secure and clean. The host is also very friendly and on call to assist with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie K
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

‘n Goeie verblyf opsie in die deel van Pretoria. Baie lekker gebly, dit het gevoel soos 'n ware tuiste, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

64 Blanton Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ef8612155ad332de74c05f4b38e00fbf8ff264bb5f2302dd207ff11b9f0c5079ec58ad3578945af40132b0f8786ec588928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 64 Blanton Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.769062414326 28.276532071164

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang