Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Nov 2023 tot 31 Des 2023.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blantonstraat 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die moderne selfsorgeenheid is 'n gerieflike, gemeubileerde woonstel vir 2 gaste in Lynnwood Glen, Pretoria.
Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ‘n induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, Netflix en Showmax. Die eenheid het ook gratis WiFi. Daar is 'n elektriese waaier en 'n gasverwarmer. 'n Kampkot is op versoek beskikbaar.
Daar is veilige onderdakparkeerplek en die eiendom is in 'n sekuriteitsarea wat 24 uur-toegangsbeheer het. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Moderne Selfsorgeenheid @ Lynnwood Bridge is 1,5 km van die Lynnwood Bridge-winkelsentrum, 5,9 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 3,3 km vanaf Menlyn Maine en Menlyn Mall en 3,4 km vanaf Lynnridge Mall.
Slaapplek
’n Bespreking by Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Blantonstraat 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lynnwood Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blantonstraat 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom