Mogit-ewig-duur
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Protea Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Mogit-ewig-dur is 'n gesinsvakansiehuis sentraal geleë in Onrus, Hermanus en is stapafstand van die hoofstrand af.
Hierdie huis kan tot 8 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar oud op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed gemeubileer is, terwyl 'n ander slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed slegs vir kinders het. Die vyfde slaapkamer bevat 3 enkelbeddens geskik vir kinders onder 12 jaar. Die een badkamer is toegerus met 'n stort en die ander badkamer het 'n bad.
Die hoofleefarea beskik oor 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Die huis is in 'n doodloopstraat geleë, wat 'n veilige plek bied vir die kinders om te speel, selfs gedurende die besige vakansieseisoen. Geniet die kuspaadjies na Davies-poel en Vermont, of gaste kan die ander kant toe oor Onrus-strand na Sandbaai gaan, voordat hulle die dag afsluit met 'n braai terug by die huis onder die groot Melkhoutboom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Protea Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Mogit-ewig-duur het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Protea Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang