Mogit-ewig-duur
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 28, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mogit-ewig-duur is 'n gesinsvakansiehuis in Onrus, Hermanus en dis stapafstand vanaf die hoofstrand.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens vir kinders. Een van die badkamers het 'n stort en die ander een het 'n bad.
Die hoofleefarea het 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Die huis is in 'n doodloopstraat en bied 'n veilige plek vir kinders om te speel, selfs gedurende die besige vakansieseisoen. Volg die kuspaadjies na Davies-poel en Vermont of vat die pad oor Onrus se strand na Sandbaai. Gaste kan lekker onder die groot melkhoutboom braai aan die einde van die dag.
Slaapplek
’n Bespreking by Mogit-ewig-duur sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Proteastraat 28, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Mogit-ewig-duur het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 28, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom