Moholoholo Lodge
4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Brooklyn Farm 426, Cnr D70 and D3934 Road, Ga-boelang Ward 15, Acornhoek, 1360, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Moholoholo, "die magtige een", is 'n privaat lodge en konferensiesentrum in Ga-Boelang, Mpumalanga. Die lodge is ideaal geleë vir uitstappies na die Krugerwildtuin sowat 40 km hiervandaan, asook na Blyderivierpoort, Bourke's Luck-kolkgate, Pelgrimsrus, Graskop en Sabie.
Moholoholo Lodge bied verblyf in 8 chalets. Elke chalet het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n rusbank, koffie- en teemaakgeriewe, 'n staanwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n skuifdeur na 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele by elke chalet.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat gaste navraag moet doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Die lodge se à la carte-restaurant is 7 dae 'n week oop en daar is 'n swembad waar gaste heerlik kan afkoel. Moholoholo Lodge is ideaal vir 'n troue of konferensie en beskik oor 2 funksie-venues.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Brooklyn Farm 426, Cnr D70 and D3934 Road, Ga-boelang Ward 15, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brooklyn Farm 426, Cnr D70 and D3934 Road, Ga-boelang Ward 15, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang