+19
Selfsorg in Kleinmond

Mond Kleine - Fynbos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gwynneth I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantasies. Ek het heerlik gebly! Alles was skoon, netjies en baie gemaklik – regtig 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

It was amazing and fun-filled. Thank you! We truly enjoyed every moment of our stay at Mond Kleine - Fynbos. It was safe and secure, neat and tidy, and amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Our stay was awesome. We had such a lovely stay, the rooms were spacious and clean. Everything we needed was provided for. We will definitely go back there again. If I can mention here, only the fridge must be upgraded, as it didn't keep our food and drinks lekker cold. Other than that, there are no complaints from my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Polle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Feels like your home. Feels like you're part of the community, local feeling. Very friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Heerlike gerieflike verblyf met buitebraai. Baie ruim huis met netjiese meubels, gemaklike stoele en skoon beddegoed. Mooi uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie goeie verblyfopsie. Naby alles. Heerlik gebly. Sal dit graag aanbeveel. Ons het heerlik gekuier! Die verblyf was baie netjies en skoon. Handdoeke en beddegoed was kraakvars. Daar was selfs koffie, beskuit en vrugte uitgesit vir ons. As jy lief is vir stap, is dit ideaal geleë. Tussen see en berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Just all round great experience. As usual, Mond Kleine did not disappoint. My team and I enjoyed our stay thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriza R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Veilig en baie gerieflik. Flinke diens. Asook baie veilig vir dames wat oornag. Heerlik gebly, net jammer ons was net vir een aand daar. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

One word. Incredible. Wow. This was not expected at all. The house was magnificent. Each room had its own ablution facilities. The house was so clean and has a warm and inviting feel to it. The host was amazing. We never saw her but communicated on WhatsApp, which was great. She had laid out complimentary fruit and vegetables, tea, coffee, rusks and sugar. My team and I felt very special. Moreover, the house was very central and all shops and restaurants were in walking distance. Each room came with fresh clean towels, complimentary soap, shampoo and hand lotion. This was incredible for what we paid and superseded our expectations. We will most definitely return to Mond Kleine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toinette D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons maak weer so. Dit was heerlik, baie dankie. Ons het dit regtig geniet. Die huis is mooi skoon en netjies, beddens het lekker geslaap, sal definitief weer daar gaan bly. Dankie vir die vrugte op die tafel, dit laat 'n mens baie tuis voel en is baie bedagsaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marinet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 900
20 % AF
R 1 900 R 1 520
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
20 % AF
R 1 900 R 1 520
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
20 % AF
R 1 900 R 1 520
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 6th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0381ba1d861cd0f72c70c034713ae75a96a97c7517f232876011b15ef2ecebde31c6352e70f68ece37ab8df308c791ebbccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 3 6th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.339629047216 19.029881358147
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang