- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lambrechts Road, Mont Martre, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mont Martre Chalets is hoog aan die noordelike hange van die Franschhoekberge geleë vanwaar gaste ongelooflike uitsigte oor die Franschhoekvallei van hul privaat veranda af kan geniet. Die chalets word omring deur wynlandgoedere en restaurante omring en is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek.
Die verblyf word in 4 kothuise gebied en elkeen het 'n oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea en 2 en suite-slaapkamers. Elke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n haardroër, gratis koffie en tee, lugversorging, 'n slim-TV en internettoegang. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die stoep.
Die groot dam is die tuiste van verskeie voëlspesies en ander doendinge in die area sluit wynproe, keldertoere, sjokoladeproe, gholf en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lambrechts Road, Mont Martre, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Mont Martre Chalets het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lambrechts Road, Mont Martre, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang