Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n ruim selfsorg-gerestoureerde plaashuis wat gedeeltelik van sandsteen gebou is.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met 2 badkamers. Die 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en gaste deel die 2 badkamers met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met stoele. Dit lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n groot grasperk vir kinders.

Die Fouriesburg-area, is in die skilderagtige Brandwaterkom suid van Bethlehem, en bied pragtige uitsigte op die Rooi-, Wit- en Malutiberge, en toegang tot die bekende Golden Gate Nasionale Park. Dit is ryk aan geskiedenis en het terreine wat terugdateer na die Anglo-Boereoorlog. Buitelug-entoesiaste sal 'n oorvloed aktiwiteite vind, insluitend voetslaan, perdry, visvang, 4x4-avonture, vierwielmotorfietsry en abseil, terwyl gaste wat rustigheid soek, 'n toevlugsoord te midde van die rustige omgewing kan vind.

Slaapplek

’n Bespreking by The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 118 resensies vir The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mark and Anna Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Jare op LekkeSlaap 12

Ligging

  • Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738597db2366328a16d2a304797d407498d42dacd3c5d96e6d2f25c72eefba6cb61a176b980407c7c1de0ee3a38cf08d7e29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 118 5 1 5 Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.590927887504 28.1710262876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem