Montagu Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Cris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, sal weer so maak. Baie lekker gebly, die kamer en huis is pragtig en baie skoon. Die ontbyt is uit die boonste rakke en die gasheer en gasvrou gaan uit hul pad om verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Iets besonders. Dit was 'n nostalgiese belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike en gerieflike verblyf in 'n mooi Victoriaanse huis. Ons het heerlik gebly omring deur interessante oudhede. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel en alhoewel dit reeds ons tweede keer daar was, sal ons beslis weer teruggaan. Die ontbyt is heerlik en daar is soveel moeite gedoen met die tafel en die opdiening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marichen D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Baie dankie aan Montagu Manor vir 'n wonderlike verblyf! My ouers het onlangs daar oorgeslaap en hulle was absoluut beïndruk. Die plek was baie skoon en netjies, die diens was uitstekend, en die eienaar was besonders ordentlik en vriendelik. Dit het regtig 'n groot indruk gemaak. Ons kan Montagu Manor met 'n geruste hart aanbeveel en sien uit daarna om weer van julle gasvryheid gebruik te maak. Baie dankie dat julle hulle so goed ontvang het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie rustig. Ons het dit baie geniet. Die plek is skoon en mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ids J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Friendly host, nice atmosphere, good breakfast. The host was very helpful and gave us a wonderful breakfast experience three days in a row. The work and detail that went into creating this place really pays off. I would recommend this to anyone wanting to stay in the Montagu area. The best experience is when you want to take the time to wake up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Baie skoon en netjies - alles was net soos ons dit wou hê. Gasvry en baie vriendelik. Baie lekker - gasvryheid van eienaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very comfortable place to stay. Feel so at home. Excellent, like visiting family that you like. Feel so at home and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike kuier in 'n pragtige huis in pas met die omgewing. Pragtige huis met 'n vriendelike en behulpsame gasheer. Daar is moeite gedoen om ons kuier aangenaam en gemaklik te maak. Baie aandag aan detail. Dankie, ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Piet Retief Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e979d6ce75ddcb4b3b69f109fe7eb8dc02798c28e0d4b24093b898bdf65a8b616b3858063beb4edef66887b5f738d92a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 28 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7857866 20.1237171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang