Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montague 4 Seasons

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely fantastic. What a fantastic little cottage, with beautiful decor, spotless and modern. This is a gem of a place and certainly a must to visit again. The owner was absolutely phenomenal, kind and helpful and even suggested that we book out later on the Sunday as she was not expecting any guests that day. Highly recommend. Loved staying in the middle of the town and walked along the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u fantastiese terugvoering. Ek en my meisie waardeer dit regtig. Hoop ek sien u gou weer. Vriendelike groete

Sonja P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly, baie netjies en skoon, goed geleë en veilige parkering! Ons het ons kort verblyf baie geniet! Carina is baie vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u kompliment. Waardeer op reg.

Garyth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing, and absolutely amazing. An amazing, tranquil hideaway in the middle of Montagu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Hello Garyth, Thank you for your nice review. We appreciate it very much. Sorry I was not here to meet you. Kind regards, Carina

Christiaan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie beïndruk! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u positiewe kompliment. Waardeer baie. Vriendelike groete Carina

Lucas D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie vriendelike mense. Veilig, skoon, netjies. Baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. Such a beautiful setting and an extremely kind hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende naweek. Wat 'n heerlike naweek ons as vriende gehad het. Ontvangs was goed, dit was net so rustig vir jou siel gewees. Gaan definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Hello Christelene, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Waardeer dit baie. Sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete Carina

Lani D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik. Baie lekker gewees. Goeie voorbereiding vir as dit koud word. Ek dink die geyser was die eerste dag net te laat aangesit, water was nie baie warm nie. Maar verder was dit heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Lani, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Jammer vir die probleem met die water wat nie warm genoeg was nie, ons sal onmiddelik aandag gee daaraan. Vriendelike groete

Monica W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent. Swembad is net bietjie klein, net genoeg om jou voete nat te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lovely setting and location. Montagu is a gem of a town. Lovely welcome from the hostess. Glasses and crockery need an upgrade; some items are chipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYmU1NTZhLTE3YTQtNDQ3MC1hOWNmLTA5Mjc3YWQ2MGNkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 56 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.786841 20.122608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang