+43
Selfsorg in Montagu

Montague 4 Seasons

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chrismarie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Goeie ligging, baie veilig en baie vriendelike gasvrou. Uitstekende toegeruste blyplek. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Home from home. It was home from home, a very relaxing place with a beautiful garden and a quiet place. Just what we needed as a family, away from the city life. Very friendly and welcoming people, we will definitely go back there again. My family fell in love with that place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Thank you for your nice review. Hope we see you soon. Kind regards Carina

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons weet nou waar om te slaap as ons in Montagu is. Ons het heerlik gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Chris, baie dankie vir die kompliment. U is baie welkom. Hoop ons sien gou weer. Vriendelike groete Carina

Lee W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

We will definitely be making use of 4 Seasons in the near future again. My stay at 4 Seasons was very pleasant and peaceful. The host was very kind and friendly, everything was clean and there were no shortages of anything on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Baie lekker gebly, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, dadelik welkom gevoel. Baie mooi en netjiese plek. Goed geleë. Veilig parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u kompliment, word op reg waardeer. Vriendelike groete

Linda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Very good. Beautiful cottage for 2. Very central, convenient and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Great stay! Great stay. Will definitely stay here again. Laundry service on site too. Carina is a great hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Charmaine, Baie dankie vir u positiewe respons. Ek waardeer dit opreg. Vriendelike groete Carina

Simone Miche C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

N naweek om te onthou. Ek sal definitief weer gaan. Ons was baie goed verwelkom en het sommer dadelik welkom gevoel en sal enigeen aanraai om Montague 4 Seasons te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lovely and peaceful stay. Central and safe location, walked around town. Lovely to see and hear the birds in the garden. Loved the attention to detail and quirky decorations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Christo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Montagu 4 Seasons staan kop en skouer uit as 'n vakansieverblyf. Die persoonlike ontvangs, netheid van die binnehof, netheid en gerief van die woonstel, was meer as wat ons verwag het. Alles was net van uitstaande gehalte. Dan praat ek nie eers van die eienaar nie. Ons gaan daar weg en sy is 'n familie/vriendin na 'n paar dae se verblyf. Montagu 4 Seasons is hoogs aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

56 Bath Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2a864364649df8da8ca7fe877f811cf7594e23593ef6e082c0475b29f44640f0eac26c3d30f21e21ed812e9cb3ecff092d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 56 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.786841 20.122608

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang