Beskrywing
Hierdie luukse kothuise is ideaal vir wittebroodpaartjies. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en daar is 'n sitkamer-area en 'n volledig toegeruste kombuis. Ander geriewe sluit die volgende in: gratis koordlose internettoegang, TV met sekere DStv-kanale, veilige onderdakparkering, braaigeriewe en 'n verhitte swembadjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Minimumverblyftydperk van 2 nagte oor naweke en 3 nagte oor langnaweke.
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat tweeslaapkamerkothuise is in die tuin geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die eenheid het 'n badkamer, sitkamer-area en 'n volledig toegeruste kombuis. Ander geriewe sluit die volgende in: gratis koordlose internettoegang, TV met sekere DStv-kanale, veilige onderdakparkering, braaigeriewe en 'n verhitte swembadjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Minimumverblyftydperk van 2 nagte oor naweke en 3 nagte oor langnaweke. Geen ontbyt.
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Bath Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang