+27
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Van Zyl Street, Hennenman, 9445, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Homestead Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf met selfsorggeriewe in Hennenman. Dit is ideaal vir enkelreisigers of 'n sakereis.

Die gastehuis bied 'n keuse tussen 2 gastekamers waarvan een 'n koningingrootte-bed en die ander 2 enkelbeddens het. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met of 'n stort, of 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot die huis se leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lowergroen tuin met gedeelde braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek. Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lancewell Pty Ltd C
Saam met vriende
5.0
Baie rustig. Pragtige plekkie, baie mooi.
Okt 2025
Gaku A
Saam met vriende
5.0
Amazing. The place was neat and clean, exactly like the pictures. The host was very communicative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Gerrit K
Saam met lewensmaat
4.6
Baie aangenaam, en sal graag herhaal. Ons het ons verblyf baie geniet. Akkommodasie was ruim en baie netjies. Sal beslis weer Homestead kies vir verbl...
Sien meer
Mrt 2026
Anton C
Saam met lewensmaat
4.4
Fantastic house to stay in. Our stay was enjoyable, comfortable and clean. Looking forward to the next visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Viv C
Saam met lewensmaat
4.2
Enjoyed the stay. Our stay was very pleasant. The house was very neat and clean. Pity that the location is in an industrial area. No TV...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Van Zyl Street, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Gaste dink Homestead het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Van Zyl Street, Hennenman, 9445, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739563501faa3974f51ea4731552140c6c6155648d3a398c23ec9f24fe2513a6e9c1731d126ae619e6e7a58017aa59fed16b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 Van Zyl Street Hennenman 9445 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.9784 27.02461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang