Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Hennenman

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Hennenman van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Hennenman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hennenman.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hennenman akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hennenman Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hennenman Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hennenman

Sunrise B&B is geleë in die Vrystaatse dorpie Hennenman, net 20 minute se ry vanaf Welkom. Ons bied skoon en gerieflike verblyf vir oornag-, langtermyn- of permanente-gaste. Die bekoorlike B&B bied die perfekte bly...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman

Home Sweet Home Guesthouse is in Hennenman in die Vrystaat se Goldfields-omgewing, oos van Welkom. Ons bied gesellige verblyf in 'n rustige omgewing. Die Kamer 1 & 2 in die gastehuis is oopplan met 'n en suite-badk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers is op 'n kleinhoewe sowat 1 km van die dorpie Hennenman af. Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar: Die Hoenderhok het slaapplek vir 2, Die Ou Trekker het slaapplek vir 3 en Die Wind...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman

Gallery Guest House is in die dorpie Henneman geleë, net 30 km van Welkom af. Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, 'n sla...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hennenman

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ventersburg,
Noordelike Vrystaat

At Home Guesthouse het gastekamers en is in Ventersburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Ons akkommodasie by At Home Guesthouse bestaan uit 3...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ventersburg,
Vrystaat

Sunflower Guest House bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis in Ventersburg. Dié gastehuis bied vriendelike diens, veilige parkeerplek, sekuriteit en parkeergeriewe vir vragmotors. Elke gastek...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ventersburg,
Noordelike Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Ventersburg wat nuut opgeknap is. Dié gastehuis is gerieflik geleë, net 1 km vanaf die N1-tolpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Ons is minde...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ventersburg,
Noordelike Vrystaat

Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Dit is in die hartjie van Ventersburg geleë op 'n stuk grond van ongeveer 'n halwe hektaar. Ventersburg is 'n klein dorpie ongevee...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Virginia,
Welkom

Modern Goldfields Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf vir 3 gaste in 'n ruim eenslaapkamerwoonstel in Virginia in die Goldfields-streek van die Vrystaat. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n b...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat,
Vrystaat

Hermanus Cottage is in 'n veilige, omheinde wildkamp met 'n uitsig oor 'n dam wat op 'n plaas in die Vrystaat geleë is. Dié dubbelverdiepingkothuis is toegerus vir selfsorg en het gerieflike slaapplek vir 10 mens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...