+39
Selfsorg in Kampsbaai

Montanha Camps Bay Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Gaste sal versoek word om 'n aparte registrasievorm voor aankoms te teken om inklok te vergemaklik. Groepe wat slegs uit enkelreisigers bestaan, word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is nie toegelaat nie. Geen partytjies van enige aard mag by die eiendom gehou word nie. Geen geraas of musiek van enige aard word toegelaat tussen 21:00 en 07:00 gedurende die week, en tussen 22:00 en 07:00 oor naweke nie. Vir besprekings met maandelikse afslag, sal elektrisiteit vir die gas se eie rekening wees. Daaglikse skoonmaakdiens is nie by die tarief ingesluit nie, maar kan teen 'n bykomende koste gereël word, onderhewig aan beskikbaarheid en goedkeuring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 12 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Houghton Road 2, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e36dcfa187d7e4481c52b7688bc7f50d0f313b051e0111dcae3daa55da3b632b8f931ba14087903bb4f559d6dc6e8f2eb2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 6 mense Houghton Road 2 Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.961735 18.3747717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang