+28
Gastehuis in Middelburg

Montarie Guest Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Kevin C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Would definitely return but I will pack a heater if I stay again in winter. We enjoyed our stay. The host was friendly and helpful. The accommodation was spotlessly clean and very spacious. There is no full kitchen, so dishes must be left for washing elsewhere the next day. I would pack some utility knives and a breadboard, otherwise there is standard crockery, cutlery and glasses. Bathrooms were great with decent water pressure. There are electric blankets but no heater in the rooms, so sleeping was great but we were rather cold having our meals in the early morning and evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflike oornag akkommodasie. Altyd 'n plesier om hier te oornag! Marie is 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We will definitely visit again. Beautiful room, very well appointed. Charming hosts. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Lovely host, clean and comfortable. Very friendly host who made us very welcome. The unit was very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anri J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker nagrus. Dit is 'n baie lekker oornagplekkie, ons het goed gerus en sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Sal beslis weer hier oorslaap! Heerlike skoon, netjiese oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louw J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly! Marie het ons hartlik verwelkom. Die eenheid was silwerskoon en netjies, uitstekend toegerus met kwaliteit bedlinne en huisraad. Die badkamer was ook vyfster! Baie dankie vir die kraffie sjerrie wat baie welkom was op so 'n koue wintersaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Skoon en gerieflik. Baie vriendelikke ontvangs. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gasvry, skoon, gemaklik en modern. Fantastiese diens, skoon, netjies en gemaklik! Marie was vriendelik en wonderlik met ons dogtertjie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suenne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wow - Baie lekker en netjies. Sal in die toekoms weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie
Emmerenthia ...

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Naude Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e55dd10511cd09d837b4371b0be818f39040564d4f306417dc3615d8b42a460840e8136d62761f9c965ff21d63f17f224a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 50 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.49747 24.99941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang