Middelburg Akkommodasie by Montarie Guest Accommodation | LekkeSlaap
+14

Montarie Guest Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Naudestraat 50 , Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë.

Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n yskassie , tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Heilsame ontbyt word op versoek bedien. Ekstra slaapplek vir kinders onder 12 jaar kan op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Montarie Guest Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Naudestraat 50 , Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Montarie Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Naudestraat 50 , Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YTVmMzMxLTk1MmUtNGJiYi04ZDg2LTcwYjc1MzZiOWRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 50 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -31.49747 24.99941
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za