Montarie Guest Accommodation
Opsomming van Resensie
Maritha D - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies, stil, ten volle toegerus, modern, smaaklik gemebuleer.
Dries E - Feb 2020
Gemiddeld
Oornagstop op pad na kus.
Lees meerMontarie Guest Accommodation's terugvoer
Hallo Dries
Baie dankie. Dit was vir my lekker om julle hier by ons te huisves. Julle is en sal altyd welkom wees hier by ons . Mooi bly tot n volgende keer.
Vriendelike groete
Marie
Leandri D - Jan 2020
Gemiddeld
Perfekte oornagstop in die hartjie van die Karoo.
Michaela M - Jan 2020
Gemiddeld
Clean, modern and beautiful with incredible hospitality.
Lees meerMontarie Guest Accommodation's terugvoer
Hello Michaela,
Thank you! I am so happy that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure having you and Mark here with us. All the very best to you and we hope to see you again soon.
Warm regards,
Marie
Johan L - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Anina M - Des 2019
Gemiddeld
Wat 'n lieflike gastehuis met 'n sorgsame gasvrou!
Danielle P - Des 2019
Gemiddeld
'n Verfrissende ervaring wat 'n eienaar se deeglikheid en trot weerspieël.
Montarie Guest Accommodation's terugvoer
Liewe Danielle
Dankie dat julle Montarie gekies het om te oornag. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hê.
Dit is gaste soos julle wat my, my droom laat uitleef. Dankie.
Julle is altyd welkom.
Mooi bly en kom kuier gerus weer.
Geseende Kersfees en 'n pratige mooi nuwe jaar vir julle.
Vriendelike groete
Marie
Lance R - Sep 2019
Gemiddeld
Nice and clean.
Sanet M - Aug 2019
Gemiddeld
Ek kan net sê: wow!
Pieter V - Aug 2019
Gemiddeld
Karoo gasvryheid.
Montarie Guest Accommodation's terugvoer
Baie dankie Pieter. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te he. Mooi bly tot n volgende keer.
Groete
Marie
Johan Theuns D - Jul 2019
Gemiddeld
Puik diens. Skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt. Rustige nagrus gehad.
Montarie Guest Accommodation's terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie. Dit is dierbaar van jou. Julle tweetjies moet gou weer kom kuier. Dit was so lekker om julle hier by ons te he. Mooi bly tot n volgende keer
Groete vir Neil
Lare W - Mei 2019
Gemiddeld
Versteekte juweel.
Montarie Guest Accommodation's terugvoer
Baie dankie julle tweetjies Dit was heerlik om julle hier te he. Kom kuier gerus weer.
Mooi bly.
Groete,
Ta Marie
Lize S - Mrt 2019
Gemiddeld
Heerlik!
Montarie Guest Accommodation's terugvoer
Dankie Lize, dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien, julle is altyd welkom hier!
Hou lekker vakansie!
Groete,
Marie
Diane H - Jan 2019
Gemiddeld
An oasis in Middelburg, Eastern Cape.
Jenne Z - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was 'n wonderlike ondervinding.
Ella D - Des 2018
Gemiddeld
Goeie oornagverblyf.
Maryke V - Des 2018
Gemiddeld
Baie mooi, skoon en netjiese fasiliteite. Ons is baie welkom laat voel!
Monica D - Okt 2018
Gemiddeld
Absoluut wonderlik.
Elrika V - Aug 2018
Gemiddeld
Luukse en gerieflike verblyf met onoortreflike gasvryheid.
Marie O - Aug 2018
Gemiddeld
Puik.
Christa F - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was uit die boeke!
Tinkels S - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik rustig met baie goeie diens.
Leo D - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekende gastehuis. Sal beslis weer hier oornag.
Cecilia C - Apr 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Sandra T - Jan 2018
Gemiddeld
Beste ooit. Fantasies.
Gerrit D - Jan 2018
Gemiddeld
Montarie Guest Accommodation is 'n uitstekende en besonder netjiese verblyf met privaatheid en baie rustige omgewing.
Lees meerLee B - Jan 2018
Gemiddeld
Amazing accommodation, above all we could have wished for!
Magda R - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtig en gasvry.
Phillip K - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en 'n lekker oorslaapplekkie na 'n lang rit.
Jannie V - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Nicolette N - Jun 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld. Netjiese, moderne plekkie met baie goeie kliëntediens. Word met liefde ontvang.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom