- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 50 Naude Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Montarie Gasteverblyf is in Middelburg, in die hartjie van die Karoo, geleë.
Verblyf word aangebied in twee individuele kamers, apart van die eienaar se huis. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Bykomende geriewe sluit in 'n mini-yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marie
Emmerenthia ...
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 50 Naude Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Montarie Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Naude Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang