Montavigus Self-Catering
2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Radyn Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Montavigus Self-Catering bied 'n ontspanne plaaservaring in die dorpie Onrusrivier. Dit is stapafstand of net 'n kort motorrit vanaf die Onrus-strand, verskeie restaurante, kroeë, 'n apteek, 'n slaghuis en 'n winkel.
Die Mont Blois-eenheid beskik oor 'n dubbelkamer met 2 driekwartbeddens, 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n groot TV met sekere DStv-kanale en sitplek vir 4. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n privaat stoep met braaigeriewe en toegang tot die groter tuin.
Montavigus spog met 'n groot tuin en 'n visdam waar gaste lekker kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Onrusrivier het 'n klein Blouvlagstrand wat net 2 km ver is, sowel as 'n rits goeie restaurante en staproetes al langs die kus. Grotto Beach, 'n Blouvlag-juweel is 12,4 km ver. 'n Lughawe-pendeldiens, vervoer, wynproeë, voetslaan, gholf en daguitstappies is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Radyn Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Montavigus Self-Catering het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Radyn Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang