Hermanus Akkommodasie by Montavigus Self-Catering | LekkeSlaap
+11
+11

Montavigus Self-Catering

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radynstraat 10, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Montavigus Self-Catering bied 'n ontspanne plaaservaring in die dorpie Onrusrivier. Ons is stapafstand of net 'n kort motorrit vanaf die Onrus-strand, verskeie restaurante en 'n winkel.

Verblyf word in dubbelkamers gebied wat elkeen individueel versier is met 'n en suite-stort.

Die Waenhuiskamer is 'n omskepte waenhuis en beskik oor 'n dubbelkamer 'n en suite-badkamer met 'n oop stort. Die kamer het 'n ingang buite en 'n privaat stoep.

Montavigus het 'n groot tuin en 'n swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Onrusrivier-strand is 2 km van die huis af en het 'n lekker restaurant. Gaste kan ook lekker op die strand stap. Grotto-strand, 'n Blouvlagstrand, is 12,4 km ver. Verskeie sport- en buitedoendinge is nabygeleë.

'n Lughawe-pendeldiens, vervoer en daguitstappies is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Montavigus Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Radynstraat 10, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montavigus Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radynstraat 10, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNWE5NDI4LTE3Y2QtNGQ0Mi05ODNlLTE1MDk0YzY0NmE0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 10 Radyn Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.408310335384 19.166651195107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za