Monte Blue
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Monte Blue is 'n knus ateljeewoonstel in Table View, wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskassie, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV.
Die woonstel bied uitsigte oor die see en berge en is geleë in die hartjie van die vlieërbranderry-paradys. Die kompleks bied goeie sekuriteit, parkering agter sekuriteitshekke, 'n swembad en 'n wasarea. Dit is sentraal tot die gewilde Blouberg-restaurante en net 'n paar treë van die strand af.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 60 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang